Tussen jou en my Tussen jou en my Le daar `n berg Le daar `n berg Tafe
lberg Tussen jou en my Le daar `n berg Le daar `n berg Tafelberg Die
Rawe Op die telefoondrade Luister na die gesprek En vlug op die plek Wan
t tussen jou en my Le daar `n berg Tussen jou en my Le daar `n berg L
e daar `n berg Tafelberg Tussen jou en my Le daar `n berg Le daar `n ber
g Tafelberg Otwantwaberg Se baard is nat Teen sy wang loop daar `n traa
n `n Stroompie oor die pad Want tussen jou en my Le daar `n berg Want tu
ssen jou en my Le daar `n berg INSTUMENTAL So sleep ek voort Deur Me
iringspoort Sonder jou en sonder `n woord Want tussen jou en my Le daar `
n berg Ja tussen jou en my Le daar `n berg
Tussen jou en my
Le daar `n berg
Le daar `n berg
Tafelberg
Tussen jou en my
Le daar `n berg
Le daar `n berg
Tafelberg
Die Rawe
Op die telefoondrade
Luister na die gesprek
En vlug op die plek
Want tussen jou en my
SOOS BLOED, SO IS JY VIR MY
SOOS MY, SO KEN JY VIR MY
SOOS ASEM, VLOEI JY DWARS DEUR MY
SOOS TYD SO VLIEG ALS VERBY
EK VRA JOU BLY, BY MY
TOT DIE PAAIE VOOR MY,OPRAAK
TOT DIE WOLKE BO MY LEEG,RAAK
VIR,MY
EK VRA JOU BLY, NABY MY
TOT DIE SPORE VOOR MY DOF,RAAK
EN,DIE WOLKE BO MY LEEG,MAAK
OOR,MY
SOOS BLOED, BINNE MY IS JY
JOU GLOED, EGO STEEDS IN MY
OSEANE, OOR TOT EK JOU KRY
VULKANE, BRAND HIER BINNE MY
EK VRA JOU BLY, BY MY
TOT DIE PAAIE VOOR MY OPRAAK
TOT,DIE WOLKE BO MY LEEG,RAAK
VIR,MY
EK VRA JOU BLY, NABY MY
TOT DIE SPORE VOOR MY DOF,RAAK
EN,DIE WOLKE BO MY LEEG,MAAK
OOR,MY
IN REEN, IS JY RONDOM MY
IN TRANE, VEE JY AF VOOR MY
RIVIERE, STORM JY DEUR MY
PAPIERE, IS TE MIN VIR MY
EK VRA JOU BLY, BY MY
TOT DIE PAAIE VOOR MY OPRAAK
TOT,DIE WOLKE BO MY LEEG,RAAK
VIR,MY